Daar is al hoe meer totalitêre beheer in baie lande – wat gaan aan?

Demokrasie is deesdae nie meer wat dit veronderstel is om te wees nie. Oraloor word wetgewing ingestel om die internet te beheer, media te reguleer en vryheid van spraak te herdefineer. Die hele wêreldstelsel se tektoniese plate is besig om totaal te verskuif. Dit het ‘n direkte impak op die gelowige. Kyk maar na die berigte:

In hierdie lesing gaan ons hierdie tendens ondersoek asook die agenda daaragter. Ons gaan selfs so ver gaan as om die profetiese antichris te ontmasker en direk te betrek by hierdie gebeure. Hierdie is ‘n totale spreekwoordelike ‘eye-opener’. ‘n Lesing wat die grondslag gaan lê vir al die daaropvolgende lesings. Ons moet hierdie nuwe verwikkelinge in die gesig staar en die volgende vraag ondersoek: Met die groeiende tendens van Politieke Diktators – wat is die uiteinde? Moenie hierdie lesing misloop nie!

Facebooktwittergoogle_plusredditpinterestlinkedinmail

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *