Wat is die veiligste en mees sinvolle beleggings wat nie sommer oornag kan verdwyn nie?

Een van die dinge wat my die meeste onstel, is om te moet toekyk hoedat ons valuta daagliks verswak. Ons ekonomie word skakel na skakel gesink met ’n ketting van epidermiese proporsies! Buiten die feit dat ons president ons in ’n resessie gedompel het, is ons publieke dienslewerings- asook staatsinstellings nie net gekaap nie maar ’n dodelike nekslag toegedien. Terwyl die wêreld ekonomies groei tans, is ons in ’n sneebal verval vasgevang. Kyk net na die verskillende beriggewing:

Dit is in hierdie realiteitsbewustheid dat ons moet besin oor waar en hoe om te belê. Hoe nou gemaak terwyl daar soveel elemente en nuwe wetgewing asook verval teen jou tel? Hoe oorleef ek en my familie in en deur hierdie onvolhoubare tye? Moenie hierdie lesing misloop waar ek gaan kyk na die Beste beleggings opsies in sulke riskante en onbestendige tye!

Facebooktwittergoogle_plusredditpinterestlinkedinmail

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *