Met sulke groot veranderinge op die horison, is die logiese vraag hoe op aarde mens jou en jou familie verskans? Ons gaan kyk na verskansings waarna baie tans gryp…

Die mens is ’n interessante wese. Ons is baie keer soos ’n trop skape. Wanneer genoeg mense iets doen, dan slaan ons dieselfde koers in. Is dit veilig in ons soeke na antwoorde en oplossings in hierdie tye om die menigte te volg? Selfs al voel dit reg? Ons moet versigtig wees om nie net blindelings te volg nie. Einstein het gesê,

“The one who follows the crowd will usually get no further than the crowd. The one who walks alone is likely to find themselves in places no one has ever been before.” Albert Einstein

Filosoof Henri Bergson het verklaar,

“Fortunately, some are born with spiritual immune systems that sooner or later give rejection to the illusory worldview grafted upon them from birth through social conditioning. They begin sensing that something is amiss and start looking for answers. Inner knowledge and anomalous outer experiences show them a side of reality others are oblivious to, and so begins their journey of awakening. Each step of the journey is made by following their heart instead of following the crowd and by choosing knowledge over the veils of ignorance.” Henri Bergson

Moenie hierdie uiters belangrike lesing misloop, waar ons gaan kyk na die hedendaagse ‘trends’ en hoedat mense blindelings van die wal af in die sloot gelei word – alles in die soeke na die oplossing tot die vraag: Hoe verskans ek my en my familie?

Facebooktwittergoogle_plusredditpinterestlinkedinmail

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *